Baby Shoot

Lukas means “Bringer of light, morning, Luminous and white”

You can see the brightness in his eyes.














  • Natalie said:

    Pragtig!!! En Lukas is so oulike baba!! Ek natuurlik mal oor die family foto met die woef by!!! :-)

  • Wendy-Ann said:

    aaahhh ek love die foto waar julle altwee vir Lukas van die kante af soen, sy gesiggie is sooo oulik!!! dit se met elke foto iets anders :-) pragtig!!

  • Doep Muller said:

    Die fotos het stunning gekom!!! Great werk Andre en nogmaals baie baie dankie.

  • Ek love die een waar sy ouers hom op die wang soen. Dis te oulik.

  • Michelle Scholtz said:

    Dis pragtig!!!!! Love die een van pa en seuntjie se voete so bymekaar!

Copy Protected by Chetan's WP-Copyprotect.