Jacques & Denise – In the Vine – Wedding

Jacques & Denise celebrated their wedding at In the Vine near Somerset West. It was a day full of laughter and emotion.








































































































Service Providers

Venue: In te Vine
Hair & make-up: Fralene
Video: Boland Weddings
Second Shooter: Malan Louw

 

Share this!

Subscribe to our RSS feed. Tweet this! StumbleUpon Reddit Digg This! Bookmark on Delicious Share on Facebook
  1. June 14, 2012 at 4:27 pm

    Aaaah! Niese en Jacques! Wat ‘n dag!? Hoe wonderlik om via hierdie BEAUTIFUL foto’s als te herleef?! Jy’t prinses-mooi gelyk Niese! Die Here seën vir julle! xxx

  2. Tannie Stellie
    June 15, 2012 at 12:38 pm

    Jacques en Niesie, julle fotos is absoluut pragtig!! Alles was so mooi en perfek, en mens kan die geluk en liefde wat julle vir mekaar het duidelik sien, Geniet elke oomblik van jul getroude lewe xxx

  3. Janita
    June 20, 2012 at 2:37 pm

    Denise!! Wow jy het ongelooflik gelyk, so happy! Hoop jul huwelik word besaai met tonne SEEN!x

  4. Denise*
    June 21, 2012 at 11:42 pm

    Dit was ‘n amazing dag in God se teenwoordigheid!! *=) Dankie dat jy dit vasgevang het, Andre! =)

  5. Matie Barnard
    June 22, 2012 at 1:22 pm

    Die foto’s is pragtig. Dit maak wonderlike herinneringe van ‘n baie spesiale dag. Lekker kyk daarna en herleef die besondere dag. Liefdegroete.

Leave a reply

*

*

Your email address will not be published. Required fields are marked *