Oloff & Willene – Erinvale Hotel


Oloff & Willene got married at Erinvale hotel and Spa in Somerset West. It was a perfect cloudy day, just right for wedding photos.

They had a Homer & Marge Simpson cake – very cool















































 

 

Second Shooter:  Malan

 

Hair & makeup:  Salome Zietsman sel 0848039376

 

Wedding dress:  Ilse Roux Bridal Wear

 

Wedding coordinator:  Special Events by Cindy

 

 

Wedding Cake: Edible Art Cakes

 

Jewelery:  Charlize Bam

 

 

Mens Styling:  Moistyling

 

  • rosemary said:

    Weereens stunning fotos jy het. Nou maar net die ability om die atmosfeet te vang!
    Wat 'n voorreg om jou as 'n fotograaf te kan he.

  • Pieter said:

    Whow die fotos is awesome en dit was regtig n baie lekker middag en aand met great party!

    Baie geluk en baie voorspoed!

  • Willene said:

    Baie dankie Andre vir elke oomblik wat jy op film vasgele het. Ek wou eers wag tot ons van wittebrood terug is voordat ek "loer", maar Oloff kon nie uithou nie en het my opgewonde een oggend gewys!
    Wow, ek is so bly ons was so bevoorreg om jou te kon he as ons fotograaf. Elke foto vertel sy storietjie...

    Net ingeval iemand wonder, die strooimeisie rokke is gemaak deur Anna Geldenhuys van Jacoba Clothing www.jacobaclothing.co.za en het die girls nie pragtig gelyk nie!

  • Salome Zietsman said:

    Amazing foto's! Pragtig wanneer die regte oomblikke vasgevang word ! Jou slogan pas definitief by jou foto's Andre! Willene,wat 'n voorreg,jy is so beautiful!!xxxx

  • Pingback : Part 1: Bride & Groom Preps | Vivid Blue Photography - South Africa

  • Pingback : 13 Hotel Wedding Venues in Cape Town | Confetti Daydreams

Copy Protected by Chetan's WP-Copyprotect.