Leave A

Comment

Eilsma Vrey
31/01/2012
Stunning photos of my friends!! :-)
Reply
anneke le roux
31/01/2012
ooo julle lyk pragtig soos twee modelle!!! so trots en lief vir julle!
Reply
michelle rogowski
31/01/2012
jittou ekke is darem 'n trotse vriendin, julle is pragtige mense en GREAT pelle vir my.dit is rerig 'n seening dat julle dit gewen het en julle verdien dit rerig!! julle liefde vir mekaar reflekteer rerig baie mooi in die fotos , en die toekoms saam gaan amazing wees. lief vir julle
Reply
Talitha Bouwer
31/01/2012
Stunning Anel & Riaan :) !!!!!
Reply
Marelize van Zyl
31/01/2012
Stunning pics. Congrats and most important, enjoy!!
Reply
Jackie Steyn
31/01/2012
Riaan en Anél, baie geluk, soooo bly vir julle!!! Hierdie foto's is ongelooflik mooi! Mag hierdie BAIE spesiale dag vir jul net mooi dinge inhou asook die exciting tye wat voorlé in die jare wat kom! Geniet net mekaar. Liefde Pieter, Jackie en kidz xxxx
Reply
Estelle Schoeman
31/01/2012
Sjoe jul twee lyk pragtig......Hoop jul het 'n "stunning" troue....
Reply
Davida Swanepoel
31/01/2012
STUNNING STUNNING STUNNING - wat 'n voorreg om 2 sulke beroemde mense te ken - ons breg vreeslik met julle xxxxxxxx
Reply
Jorietha van Wyk
31/01/2012
Riaan en Anel, dit is pragtige foto's van julle. Ons is so bevoorreg om twee sulke pragtige kinders te hê en dank die Here elke dag vir julle. Ek glo en vertrou dat julle 2 'n wonderlike dag gaan hê en ook 'n wonderlike toekoms saam. Mag God julle lank spaar vir mekaar. Baie lief julle xx
Reply
Liezell
01/02/2012
Dit is die mooiste foto's wat ek in 'n lang tyd gesien het en bygese 'n stunning couple !!! beula my friend..... super happy julle droom word waar, julle verdien elke oomblik van die exciting tyd en alles darby!!! Baie lief vir julle xxx sprokie mooi ***
Reply
15/02/2012
aaaah dis SO MOOI vir my! Kan nie glo ek sien dit nou vir die eerste keer eers nie!
Reply