Dirk & Michelle got Married in Beaufort West. The ceremony was at the NG Moederkerk and reception at Ko-Ka TSara.
It rained the morning, so we had beautiful clouds. The rain also created a muddy road to the venue, but nothing could stop this couple from getting awesome photos.
So mooi Mich & Dirkie, my hart pyn dat ek dit gemis het, maar super wonderlike memories in hierdie foto’s. Jy is beeldskoon vriendin. xx
ONGELOOFLIK!!! BEAUTIFUL!!!
ABSOLUUT STUNNING!!
Baie geluk Mr en Mev Le Roux!
Dis AWESOME foto’s! En mens kan sien dit was n AMAZING dag! 🙂
Stunning!!!!! “Beautiful in Beaufort-Wes” is vasgevang op hierdie foto’s
Oops, Michelle le Roux – nie Scholtz meer nie, hahaha!
AndrĂ©, die fotos is unbelievable, miljoene dankies!!! Weereens net ‘n bewys van hoe ongelooflik talentvol jy is. Ek het lank en hard gesoek na ‘n trou fotograaf want hierdie is die goed wat memories terug moet bring 50 jaar van nou af en dis iets wat mens na aan jou hart hou vir altyd (even tot in jou nageslagte) en ek kon nie meer tevrede gewees het nie. Jy is ‘n absolute FANTASTIESE fotograaf! En weer – mag jy nog GROOT hoogtes met Vividblue beryk! Well done…
Wow wow wow!!! Stunning